Jakkalsputz

Die mis gooi ń dik vreeskombers oor die oeroue Jakkalsputz woestyn sand. Die donker donkerte jaag selfs die windjie sy moer in, oor ver toorende berg duine. Velore heimwee neem ń plek by die vuur, moepanie hout flame dans ń polka dans, stoei diep rooi teen ń eindelose swart nag. Mense staar verlore na ńContinue reading “Jakkalsputz”