Jakkalsputz

Die mis gooi ń dik vreeskombers
oor die oeroue Jakkalsputz woestyn sand.
Die donker donkerte jaag selfs die windjie
sy moer in, oor ver toorende berg duine.
Velore heimwee neem ń plek by die vuur,
moepanie hout flame dans ń polka dans,
stoei diep rooi teen ń eindelose swart nag.
Mense staar verlore na ń swaar swart pot
plaas hulle geloof in die pot brood en bier.

Published by Yaku Potgieter

Live Simply

%d bloggers like this: