Daar in ń waterkant bar van die ou Kaap Die plek van verlore siele en weeskinders. Drink ons warm drankies uit ou bottels, begrawe in goedkoop bruin papier sakke. Jou siel val laat nag in uit die koue reen. Nou kyk ek hier op na die ope blou hemel, ek onthou, maar wonder oor onsContinue reading “Weeskind”